Select Page
[ultimatemember form_id="47254"]

Ons kursusse

In ons wese is Stellumthombo ‘n organisasie wat die potensiaal van ander wil ontlok. Dit is ook waar vir ons aanlyn kursusse, elk van die kursusse is gemaak om jou die kennis en vaardighede te gee om jou keuterskool so goed moontlik te maak. 

Besigheids bestuur vir VKO

Die uitkoms van die reeks kursusse is om jou die vaardighede te leer om jou VKO volhoubaar te maak. Dit fokus nie net op finansies nie, maar alles wat jy moet weet oor hoe om ‘n kleuterskool suksesvol te bestuur. 

 

Ontwikkeling

in die reeks kursusse leer jy meer oor elke fase van ‘n kind se ontwikkeling van bevrugting tot 5 jaar 

Positiewe gedrag bestuur

Volgens die kinderwet is lyfstraf nie meer toelaatbaar nie, maar onderwysers het geen ander alternatiewes geleer oor hoe om kinders te disiplineer. In die kursus leer jy ander postitiewe alternatiewe maniere om uitdagende gedrag in die klaskamer te bestuur.

Basiese ECD Kursus

In die kursus leer jy hoekom speel belangrik is asook meer oor die mylpale en kinder ontwikkeling. Jy leer ook hoe om ouderdom gepaste aktiwiteite te ontwikkel uit rommel wat kinders die nodige stimulasie gee om te ontwikkel.  1 Kursus

Kirukulum

Die kursus fokus oor wat is die Nelds, ELDA’s en CAPS, asook hoe kan VKO’s dit gebruik om leer te bevorder.

Positiewe ouerskap

Goeie gedrag kom nie van die skool alleen af nie, maar ook die ouerhuis. In die kursus leer jy oor hoe om goeie gedrag te vestig. Die kursus is nie deel van ons gewone aanlyn kursusse nie, maar gaan ‘n paar keer deur die jaar aangebied word, in persoon en aanlyn. 

Is jy reg om te leer?

Skep nou ‘n rekening of teken in.